Ouditiewe geheue

Die vermoë om ouditiewe inligting te verwerk, stoor en te herroep. 

Opgeneemde klanke

Maak 'n opname van verskillende klanke in die huis op jou foon. Byvoorbeeld u se haardroër, water wat loop, die ketel wat kook, die wasgoedmasjien of die hond wat blaf en kyk of u kind die klanke kan herken. 

'n Alternatief is om meer as een klank na mekaar te speel. Laat u kind die volgorde van die klanke herhaal. 

Musiek instrumente kan ook gebruik word. Maak 'n ritme met u hande of instrument en laat leerders dit kopieer. 


Instruksies volg 

Gee vir u kind instruksies om te volg. Byvoorbeeld sit jou foon op die tafel. 

Polisie speletjie
Nodig: witbord of papier 

Hoe om te speel: 

Indien drie instruksies te maklik is kan meer informasie gegee word. Vir inspirasie kan u kyk na van die karakters van "Guess who" speletjie.  


Herhaal 'n storie

Lees 'n storie vir u kind en laat hy die hoofidees vir jou herhaal na die tyd. 

Ek gaan op ‘n reis

Terug