Ouditiewe voorgrond en agtergrond
'n Ouditiewe vaardigheid wat kinders toelaat om agtergrond geluide te ignoreer en fokus op die klanke of informasie wat belangrik is.
Lees met agtergrond klanke
Lees met agtergrond klanke
Die maklikste manier om hierdie vaardigheid te oefen is om 'n storie te lees met ligte musiek in die agtergrond.
Instruksies vir 'n prent teken kan ook gegee word terwyl agtergrond klanke speel.
Dit is belangrik om versigtig te wees tydens hierdie tipe aktiwiteite sommige kinders hou glad nie van agtergrond geluide nie. Begin rustig en werk op na erger klanke of vir 'n langer tydperk. Hierdie vaardigheid is baie belangrik vir 'n klaskamer aangesien daar baie agtergrond geluide tydens 'n les plaasvind.