Visuele geheue

Visuele geheue laat jou kind toe om visuele elemente wat hy gesien het te onthou soos byvoorbeeld die spesifieke kleur van 'n kar. 

Copycat: 

Kies eenvoudige sketse en teken stap vir stap die voorwerp terwyl u kind kyk. Hy mag eers begin teken as u klaar is. Vir jonger leerders kan u laat hy/sy teken na elke 2 of 3 stappe.  Eenvoudige sketse wat uit vorms bestaan sal die beste werk vir jonger leerders. 


Terug