Visuele sluiting

Die visuele vaardigheid wat ons in staat stel om 'n prent, letter of woord te kan herken en onderskei al word slegs 'n gedeelte daarvan gewys. Hierdie vaardigheid is baie belangrik. Leerders met goeie visuele sluiting vaardighede herken sigwoorde asook ander woorde vinniger. 

Foon speletjies 

Huisgenoot

Legkaart bou of bordspeeltjies

Aktiwiteit boekies 

Centurion Hospice verkoop gereeld Huisgenote asook aktiwiteit boekies teen goedkoop pryse. Verander vervelige werkies maklik in 'n speletjie deur tellers te gebruik. Tellers soos krale, blokkies of koeldrank doppies kan gebruik word om "punte" te gee. Maak beurte en sien WIE wen!

Terug