Visuele voorgrond en agtergrond
Is die visuele vaardigheid wat dit moontlik maak om te fokus op belangrike informasie terwyl ons die ander ignoreer of om spesifieke informasie op 'n bladsy te soek. Kinders wat sukkel in hierdie area vind dit moeilik om informasie van die bord af te skryf, informasie te soek in 'n begripstoets of selfs iets eenvoudig soos voorwerpe soek rondom die huis.
Foonspeletjies
Find it deur Guru Puzzle Game
Scavenger Hunt deur Popcore Games
Tripple Find deur LIHUHU PTE. LTD.
Sit data op u foon af sodat advertensies nie die speletjie steur nie.
Huisgenoot of aktiwiteit boeke
Woord soek
Maak die Huisgenoot of 'n ander tydskrif oop op kindervriendelike bladsy en laat leerders spesifieke prente, klanke of woorde soek. Hulle kan dit omkring of uitsny.
Kleur in volgens nommers.
Bordspeletjies
Tangram
Twister
Found it
Guess who
Ander
"Where is Waldo?" boeke
I spy
Gooi speelgoed in sand of water in die somer en vra u kind om spesifieke item te kry.
Diamond painting klein prente vir jong kinders onder toesig.
Kyk na hierdie verskillende prente. Hoeveel diere kan u kind sien. Let wel dat hierdie aktwiteit gee slegs 'n indikasie van 'n moontlike probleem. 'n Volledige oog toets is nog steeds nodig.